06/01/2020
Inligting word 14:05 vanaf inwoners in Randfontein ontvang dat Homelake Trein Stasie aan die brand is. Dawie Prollius meld dat die Brandweer reeds ontbied is. Met aankoms word die area beveilig wat n risiko is vir die omstaanders. Brandweer arriveer op toneel omstreeks 14:20 waarna hulle die vuur geblus het en seker gemaak het alles is veilig
BAIE DANKIE
Sean du Plooy, NCA GP Reaksie
Dawie Prollius, NCA GP Reaksie
Brandweer en almal wat betrokke was