04/09/2021
07:25
Klaer ontbied hulp. Pasiënt het 3 steekwonde opgedoen, 1 is 4 vingers van die sleutel been af waar die long beskadig is, 2 is op sy rug waar 1 by sy blad is en die ander in sy nek spier 4 vingers van sy nek af. Noodhulp is aangbied tot Netcare 911 opgedaag het. Pasiënt is na Laratong hospitaal geneem. Saak is oorgegee aan SAPD.
Pasiënt beswyk aan wonde in hospitaal.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
Netcare 911
SAPD