5 Mei 2022
20:36

NCA lede was gekontak om bystand te bied, daar was ‘n persoon wat ‘n moontlike beroerte/hartaanval aanval gekry het. NCA lede het dadelik na die ligging vertrek. Die familie het intussen ook Nooddienste ontbied. NCA lede het op die toneel gebly tot en die laaste nooddienste die toneel verlaat het.

BAIE DANKIE

NCA MP Ermelo Reaksie
Alle ander instansies betrokke.

Ons innige simpatie en meegevoel aan die familie met die afsterwe van hulle geliefde.