19:29 24/08/2021

NCA Koster Reaksie NW het ‘n boodskap ontvang vanaf een van ons A/O by SAPD Koster dat hulle besig is om die pad te versper. Bystand is gevra en gelewer op die saak deur Koster GPF en NCA Koster Reaksie NW, deur die Reagile pad te versper vir verkeer.  Die situasie het ‘n geweldadige wending gemaak en NCA NW Reaksie is genader vir verdere bystand sowel as die plaaslike Plaaswag.
NCA Rietvlei/Donkerhoek Reaksie NW het bystand gelewer deur die R52 by Rainbow Chickens te versper en verkeer te herlei via ‘n grondpad na Derby.
NCA Millvale NW Reaksie en Plaaswag staan by op die R52.
Verkeer het weer begin vloei om 5:10 SAPD Koster en Plaaswag het pad skoon gemaak.

BAIE DANKIE

NCA Koster Reaksie NW
Koster GPF
NCA Rietvlei/Donkerhoek Reaksie NW
NCA Millvale NW Reaksie
Kortfontein Plaaswag
SAPD Koster
Koster Plaaswag