16/09/2021
16:43
Bystand word gevra nadat ‘n geslagte bees net buite Volksrust in die rigting van Amersfoort aangemeld word. Daar word vasgestel dat die eienaar teenwoordig is by die slagting. NCA MP Volksrust Reaksie staan af op die saak.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie