GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.

3 Augustus 2023
07:50

Drie verdagtes in ‘n donker Silver/grys kleurige Hyundi Accent Regnr KPxxxxGP.. Hand wapens is opgemerk en gerig op persone geroof.

Na roof vlug rigting Vergeet-my-nie straat.

Selfone geroof:
1 x Huawei Nova y61
1 x Blackview BV9900E

Persone ongedeerd net erg geskok.

Na patrolleering in die area kon niks verder verdag opmerk.

08:40 Staan terug op die voorval

Saak is geopen te SAPD PRETORIA WES en wag vir Mas nr.