3. Inbraak Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, Noordwes

 

13/09/2021
07:00

‘n Oproep van ‘n inwoner op Rietvlei/Donkerhoek is ontvang rakende ‘n positiewe inbraak by sy tuckshop. Ons is uit na die toneel en ek het Namola gedruk en gevra om SAPD te ontbied. Phokeng SAPD is gekontak. Die eienaar het einde ten laaste van plan verander en besluit om nie ‘n diefstal dossier by SAPD te open nie. Ons staan af op die toneel om 08:35.

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie
RCCF
Namola

Scroll to Top