12/12/2021
19:24
Oproep is ontvang van ‘n rower wat by twee Laerskole probeer inbreek het en toe ‘n derde plek toegeslaan. Die persoon teenwoordig het die paniek knoppie gedruk en die rower is in die huis gearresteer. Baie skade is aangerig, maar niemand is beseer nie. Staan af op toneel na oorhandiging aan SAPD.
BAIE DANKIE
NCA KZN Reaksie
GPF
Sekuriteitsmaatskappye
SAPD