16/05/2022
00:35

‘n Oproep is ontvang van ‘n jong man wat al twee maande soek was. Hy het gesê dat hy homself wou oorgee. Hy was in ‘n rehabilitasie sentrum en het niemand in kennis gestel nie. Die jong man poog om sy lewe reg te kry ter wille van sy kinders.
Ons wens hom alle sterkte toe op die lang pad voor hom.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie