KZN Reaksie NCA
03/04/2023

Empangeni Storm.

Mense is vasgekeer onder steierwerke wat inmekaar geval het terwyl hulle gewerk het, ambulans dienste is gekontak, niemand het reageer nie omrede almal besig was met tonele.

Reaksie lid het reageer en op toneel 2 kode rooi en 2 blou kodes
Beide rooi kodes is gestabiliseer.
Verskeie lede het kom help met stabilisering o.a
CPF
EMRS
Kwazulu Private

2 Kode blou is weggeneem en nodige behandeling ontvang.

Dankie vir almal wat betrokke was.