3. Moontlike inbraak, Bosfontein/Modderfontein, Rustenburg, Noordwes

 

13/12/2021
03:03

Moontlike inbraak is gerapporteer, honde blaf en verdagtes is gewaar. Die area is veilig bevind en eienaar is veilig. Staan af op toneel.

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie

Scroll to Top