04/04/2022
20H00
‘n Motor voertuig ongeluk by Wilgerood en Topzan kuirsing is telefonies aangemeld by NCA GP Reaksie.
Op toneel was daar reeds nooddienste en insleepdienste. NCA GP Reaksie het by gestaan vir ingeval as hulle hulp kort. Namola is genader gevra om die Metro Polisie te ontbied aangesien daar op toneel sprake was van ‘n drywer wat moontlik onder die invloed bestuur het. Metro het die man laat gaan met ‘n baie hoë boete en ‘n waarskuwing.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie, Nood- en insleepdienste, Namola, Metro Polisie en ander party betrokke.