3. Ongeluk te N2 Paddock, KwaZulu-Natal.

KZN Reaksie NCA
Suidkus

23/10/2023
22:53

Reaksie lid wat vir Sekuriteit Maatskappy in die area het eerste op toneel gestop waar hy lede en reaksie lid opdateer het van gebeure op toneel.

Twee voertuie in n reuse kop-aan-kop-botsing betrokke is.

Na denke is dit beweer dat n VW Polo en n trok mekaar so hard ontmoet het dat die VW in die teenoorgestelde rigting gekyk het.

Albei drywers was oorlede opslag en 2 ander mense ernstig beseer.

Reaksie lid en n ander Ambulans diens het toe die pasiënte na verskeie Hospitale toe geneem vir verdere hulp en behandeling.

Reaksie lid het agter gebly saam Polisie om die toneel te beveilig vir Forensiese ondersoeke en ander dienste.

Bedankings aan:
– Wolf Sekuriteit
– Brandweer
– SAPS
– MI7 Ambulans
– KwaZulu Privaat Ambulans

Scroll to Top