GAUTENG REAKSIE NCA
DATUM: 09/10/2021
PLEK: DRUMBLADE
SAAK: Onwettige smokkeling van sigarette
Ongeveer 15:19 het NCA Reaksie lid oproep ontvang
1 van die lede van die Gemeenskap dat daar het verdagte aktiwitweite aangemeld en Romeo 7 het dadelik ondersoek gaan instel waar hy die SAPD ontmoet op toneel van Saak waar verdere inligting gegee was van onwettige aksie.
Ons het die Perseel ingegaan en ongeveer 20 verdagtes vasgeloop, tans besig was om van 2 verskillende trokke die onwettige sigarette oor te pak in 1 van die trokke. Verdagtes het ons gewaar en hulle het per voet begin hardloop in verskeie rigtings.
9 verdagtes is gearresteer op toneel.
Die ander verdagtes is tans nog opsoek en waarde van die onwettige sigarette op die swart mark is ongeveer R6 miljoen werd.
Die 2 trokke is gevat deur die SAPD waar die Valke en SARS verdere ondersoek gaan neem op die Saak waar ‘n baie groot skandaal betrokke is by die vervoer en verkoop van die onwettige sigarette.
Saak nommer nog verwagtend
Baie dankie aan almal betrokke
NCA; Romeo 7
SAPD: Kriminele Intelligensie
NASIONALE AANKLAER VAN SAPD
Kaptein HARMSE van Kliprivier SAPD