13/08/2021
07:21

Hulp word benodig nadat ‘n lid ‘n pap wiel ondervind met sy sleepwaentjie op die N4 naby die Buffelspoort/Marikana afrit en hy benodig ń spesifieke moersleutel. NCA NW Reaksie lede in daardie area is ontbied. Die nodige virtuele baken en kontak besonderhede is aan Reaksie lede verskaf en hulle het met die nodige gereedskap reageer. Terugvoering is ontvang toe hulle op toneel arriveer.
Omstreeks 08:12 staan NCA NW Reaksie af op die saak, wiel is geruil en lid is veilig onderweg na sy bestemming.

BAIE DANKIE

NCA NW REAKSIE vir julle vinnige optrede.