GP Reaksie NCA
9/11/2022
Persoon gesoek vir voertuig diefstal
CAS 120/11/2022
Klagte ontvang vir voertuig diefstal. Die verdagte is geidentifiseer en hulp is aangevra om verdagte op te spoor.
Die nodige informasie is met toestemming versprei aan die publiek. Alle leidrade is opgevolg.
12/11/2022
Positiewe Inligting het die ligging van die verdagte weergegee, waar die verdagte hom by ‘n dwelm handel huis bevind het. Die verdagte is vrywillig na Krugersdorp Stasie vergesel.
Tydens ondervraging het die verdagte die ligging van die gesteelde voertuig bevestig. SAPD Blitspatrollie is versoek om die voertuig gaan haal. Verdagte is gearresteer op aanklag van voertuig diefstal.
13/11/2022
Blitspatrollie bevestig dat hulle die voertuig gaan haal het en dat voertuig by Krugersdorp SAP parkeer is. Verdere ondersoek sal ingestel word in verband met die voertuig.
Afriforum Roodepoort het baie inligting ingesamel en was van groot hulp met die opspoor van die verdagte asook die voertuig.
Baie dankie aan almal betrokke, saam maak ons n verskil.