KZN Reaksie NCA
Suidkus
15:15
16/12/2022

Omstreeks 14:40 het Sekuriteit ‘n nood oproep gekry van ‘n man wat aggresief optree teenoor mense.
Sekuriteit het reageer. Ambulans personeel en NCA reaksie lid was binne in die nood voertuig besig om te hoor wat aangaan toe hy die verdagte en Sekuriteit sien die verdagte te voet jaag.
NCA reaksie lid het die man inhegtenis geneem.

Maser Sekuriteit, Wolf Sekuriteit, Lazer911, Law Enforcement en NCA Reaksie het n suksesvolle arrestasie gemaak nadat die verdagte positief ge-identifiseer is.

Baie dankie aan almal betrokke.