3. Positiewe arresstasies van onwettige myners, Gauteng

GP Reaksie NCA
28/11/2022

Positiewe arrestasies

Ons is gevra om SAPD bystand te staan tydens ‘n saak in verband met onwettige mynbedrywighede.

15 Positiewe arrestasies is gemaak vir onwettige myners.

Dankie vir almal se betrokkenheid.

Scroll to Top