GP Reaksie NCA
30/01/2023

Oproep ontvang van SAPS af om ‘n operasie van hulle by te woon in Kagiso.

Twee NCA lede asook SAPS lede was teenwoordig.

Dadelik is daar begin werk aan die Zama Zama probleme in die area.

Informasie is gedeel dat daar ‘n hut moontlik gebruik word deur Zamas om Goud te koop en verkoop.

Die hutte is deursoek en die hut is gekry waar handeling plaasvind.

Binne die hut is Goud materiaal gekry, asook skale en boek van verkope.
Kragopwekker, ammunisie, dwelms en tandukas is ook gekry.

Baie dankie aan almal betrokke.