NCA Reaksie KZN
Suidkus

8 Oktober 2022 het ‘n Reaksie lid informasie ontvang wat verdagte pad tekens uit die grond grawe om op te sny en te verkoop as skrootmetaal.
Verdagte was betrap en in hegtenis geneem en aan SAP oorhandig.