3. Verdagte word aangekeer, Volksrust, Mpumalanga

 

07 Augustus 2021
10:28

Verdagte word gewaar met staal en bystand word ingeroep. SAPD word in kennis gestel. SAPD hanteer die saak verder. NCA MP Volksrust Reaksie staan af.

BAIE DANKIE

NCA MP Volksrust Reaksie
Volksrust SAPD

Scroll to Top