GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
02 Oktober 2023
18:55
‘n 64 jarige dame, reageer nie, maar haal wel asem.
19:03 ontbied Ambulans per Namola Ref nr 101590.
19:58 A0954 Gauteng Emergency Medical services op toneel.
20:16 Pasient P1 Pretoria Wes Hospitaal, vervoer die man hospitaal toe met ID en hospitaal kaart.
20:37 onttrek vanaf hospitaal en van die klagte.