Op 29/01/2021 is ons deur ‘n gemeenskaps lid in kennis gestel dat daar klanke en beweging by die verlate komando kantore is. Met aankoms het ons ‘n gemeenskaps lid gekry en hy het saam met ons na die toneel gegaan, drie mans het ook ondersoek ingestel en ons gese daar is iemand wat besig is daar binne. Op die toneel het ons n verdagte vasgetrek wat besig was om ‘n hout blad deur die venster te sit. Die verdagte word ook verbind met menigde onderduimshede. Ons het die verdagte onder ares geplaas en na die SAPD geneem waarna hulle hom geboek het.
Later die middag is ons in kennis gestel dat die verdagte nog medepligtiges genoem het, en ons is gevra om arristasies uit te voer. Daar was 5 verdagtes wat geareisteer moes word. Twee dames, waar Cinda die taak uitgevoer het en drie mans wat Sarel, Nico, Hendrik, Timothy Z, Andruis en Dyllan uitgevoer het.
Altwee dames is suksesvol gearristeer en twee van die drie mans. Die verdagtes is vervoer na SAPD waar hulle aangemeld het op die aanklagtes van, diefstal, vandalisme en oortreding as medepligtiges. Die verdagtes is ingeneem en offisieel aangekla.
Saak Nr 44

BAIE DANKIE
Sarel de Klerk – NCA-SERA
Cinda de Klerk – NCA-SERA
Timothy Z – NCA-SERA
Dyllan Young – NCA-SERA
Andrius Schoombie – NCA-SERA
Hendrik Pretorius – NCA-SERA
Asook Nico Pretorius