NCA NW REAKSIE
SWARTRUGGENS
30 Januarie 2021
Swartruggens, Lovegrove str, was ‘n dogtersfiets onder die lapa, met patrolie was daar plus minus 10+ verdagtes op fietse, en ‘n paar in die erf gewaar wat by die fiets was, ons het gestop en hulle gekofronteer en hulle het gehardloop, oor die drade gespring en weg gehardloop. Die eienaar van die huis het uitgekom, en ons het hulle in kennis gestel dat daar n poging tot diefstal was, die fiets is toe gebêre.
BAIE DANKIE
Sarel de Klerk- NCA-SERA
Nico Swannepoel – NCA-SERA
Gerhard de Kock – Gemeenskaps lid
Willem de Klerk – SERA