GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
23 Mei 2023
Omstreeks 15:10 ontvang ‘n klagte van huisbraak in Danville.
Op toneel toneel word bevind dat eienaar nie teenwoordig is nie.
Daar is ook ‘n kommunikasie probleem met die huurder.
Voorval het plaasgevind gedurende die nag en SAPD is gekontak maar was nog nie op toneel nie.
Eienaar het vir eie veiligheid die hekkie sowel as die deur herstel.
SAPD word per Namola ontbied.
20:00 onttrek vanaf die toneel, SAPD steeds nie op toneel nie.
Raai Klaer telefonies aan om self klagte aantemeld by Aanklag Kantoor.
Staan terug vanaf die klagte..