NCA GP Reaksie
Pretoria Wes.
11 November 2023
10:40
Op toneel vind ons n 60 jarige dame met n ernstige oop wond op haar enkel.
Per Namola ontbied NCA Reaksie lid ‘n Staats Ambulans Ref nr 10787.
Gauteng EMS A0722 op toneel.
Pasiënt P3 word na Kalafong Hospitaal.
12:00 Onttrek vanaf die toneel.