NCA GP REAKSIE
Pretoria Wes.
02 September 2023
16:04
16:17 stop te h/v Vandalsenstraat en Inner Cresent.
Swembad en piekniek area.
Taxis vol jeugdiges word afgelaai en sigbaar is daar baie klein kinders met drank bottels in die hand, volwassenes is ook oral besig om te braai.
PW SAPD13 ook op toneel maar onttrek weer.
Een van die kinders so 9 jaar oud het kom vra of ons asb sy ouers sal skakel om hom te kom haal. NCA GP Reaksie skakel sy ouers.
16:45 onttrek vanaf die toneel.