KZN Reaksie NCA
Suidkus
NCA KZN Reaksie het inligting ontvang van ‘n verdagte vrou wat betrokke is by verskeie oortredings.
Onder andere winkel diefstal en huisbraak.
Inligting het aangedui dat verdagte vanaf Johannesburg na Suidkus gevlug het.
Vir geruime tyd was daar geen sig van verdagte.
Op 27 Oktober was het een van NCA KZB Reaksie lede die verdagte in ‘n winkelsentrum te Margate opgemerk.
Verdagte is gearresteer en oorhandig aan SAP.
Baie dankie aan oplettende Reaksie lid!