28/08/2021
4. Gesteelde Quad Bike word gevind, Boekenhoutsfontein, Noordwe
NCA Reaksie lid is 7:30 deur Phokeng SAPD gekontak om bystand te lewer met spoor honde . Om 8:15 word met die hulp van spoor honde, Rex en Boeta die spoor gevat deur twee drade wat geknip was. Die Quad bike is so 450m in die veld gekry waar dit met gras toe gepak was.
NCA NW Reaksie Rietvlei/Donkerhoek staan af om 10:45.
BAIE DANKIE
NCA NW Reaksie Rietvlei/Donkerhoek
SAPD Phokeng
GPF Boshoek
K9 lede en bystand