4. Huis brand, Volksrust, Mpumalanga

23/09/2021
19:19

Bystand word gevra by ‘n huis wat brand. Daar word gepoog om te verhoed dat die brand versprei na die volgende huis toe. Teen 20:09 is die brand onder beheer en geen verdere bedreiging vir ander wonings nie. NCA MP Volksrust Reaksie onttrek van toneel.

BAIE DANKIE

NCA MP Volksrust Reaksie
Alle ander hulp op toneel.

Scroll to Top