13/03/2022
23:00
‘n Dame het hulp ontbied nadat ‘n x-vriend haar en haar kinders na bewering wou vermoor. Daar is gemeld dat die man gewapen is. Die man was in haar huis gevind maar was nie by sy bewussyn nie agv drank. Die gang se sekuriteitshek was gesluit na die kamers. Die hek is oopgebreek om by die man te kom. Die kamer is deurdoek, maar ‘n wapen is nie gevind nie. Hy is wakker gemaak en het herken dat hy die kombuisdeur oopgebreek het om te gaan slaap.
Die man is inhegtenis geneem en klagtes van inbraak en aanranding is teen hom gemaak.
BAIE DANKIE
NCA Krugersdorp GP Reaksie
Alle ander betrokke instansies