GP Reaksie NCA
11/01/2023
22:04
Kliprivier Randvaal

‘n Jong vrou het in die middel van die padgel√™ en voertuie probeer stop.

NCA/CP Romeo 7, CPF en Midvaal Peace Officer DS1 en DS11 het dadelik reageer na die toneel.

Die jong vrou het haarself ontklee, ons het haar dadelik na die Kliprivier SAPD Stasie toe geneem en die Saak oorgehandig aan die SAPD.