NCA GP Reaksie
Vanderbijlpark
21/08/2022
‘n NCA GP Reaksie lid het ‘n oproep ontvang van ‘n lid van publiek
wat onraad vermoed het.
Reaksie lede het uitbeweeg na die area en SAP is gekontak.
Verslae is geneem deur SAP en verdagte is gearresteer vir besit van moontlik gesteelde goedere.
Baie dankie vir almal wat betrokke was