24/07/2021
01:07
Dame stel ons in kennis van ‘n alarm wat oorkant haar huis afgegaan het. Sy sê dit het al reeds ‘n paar aande gebeur. Twee van NCA MP Volksrust Reaksie lede was eerste op toneel. Hulle het die area gefynkam en verseker dat alles veilig is.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie