GP Reaksie NCA
Vanderbijlpark, GP
19 Julie 2022

Ongeluk regoorkant Vaal Mall
Fiets en motor betrokke

Pasient is P1 met verskeie frakture asook bilaterale frakture onder regter knieg
Vervoer na Sebokeng Hospitaal deur ER 24

Familie in voertuig is ongedeerd en het ongeluksverslag gemaak by SAPS

Baie dankie aan almal betrokke