4. Pad bystand, Oos Rand, Gauteng

NCA GP Reaksie
Oos Rand

18 Oktober 2022
21:43

GP Reaksie reageer op ‘n boodskap van bewegende vragmotor op die R59, sy sleepwa ligte het eweskielik doodgegaan.

GP Reaksie word versoek om hom te volg en kyk vir moontlike diefstal.

Het bestuurder gekontak.

Het by Van Buuren afrit hom ingewag, agter hom gery en by Gillooly’s wisselaar op ‘n veilige plek saam met die vragmotor stil gehou.

Niemand was op die sleepwa nie.
Met inspeksie het Bestuurder gesien die ligte se kabel is weg.

Hy het ons bedank en verder gery.

Scroll to Top