13/12/2021
7:30
‘n Seun het op ‘n skateboard gery en sy pa op ‘n fiets. Die seun het die randsteen getref teen ‘n hoë spoed teen ‘n afdraende en geval. Hy het sy regter arm gebreek. NCA KZN Reaksie is ontbied. Die betrokke Reaksie lid het die nodige mediese kwalifikasie en het die seun gestabiliseer. ‘n Ambulans is ontbied. Pasiënt is na hospitaal geneem. Staan af op die saak.
BAIE DANKIE
NCA KZN Reaksie
KZN Privaat Ambulans dienste