KZN Reaksie NCA
15/03/2023 19:50
Suidkus

Oproep ontvang van mense in Marina Beach in Marina Drive oor geraas van hul bure agter hul in Kent Cres.
Reaksie lid het uitgegaan en ondersoek ingestel, ons was besig vir n week om hul dop te hou om te sien waar hul die Staal en Koper kry, op die dag het ek die Polisie, Inspekteur en Mazer gekontak en ons het die aand op hul toegeslaan, die Polisie het n Saak oopgemaak en oorgevat.

Die Staal en Koper was gesteel by die Scrapyard by Grassmere op die N2.

3 Buitelanders was gearresteer op die toneel.

Dankie aan almal betrokke.