05/09/2021
10:51
‘n Oproep word ontvang van n tiener meisie wat aangerand is in Leeuhof Vereeniging, nadat 5 seuns haar probeer roof het, by ‘n winkel, in die gebied. Met aankoms op toneel is die verdagtes gekry en SAPD is ontbied. SAPD het die minderjarige seuns op toneel gewaarsku, nadat die meisie nie ‘n saak wou open nie.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
DN Tactical
Namola
SAPD