NCA NW REAKSIE
RENOSTERFONTEIN
RUSTENBURG
VEE DIEFSTAL
Dinsdag 2 Februarie 2021
ongeveer 19:00 terwyl ons op ń huisbraak toneel op die K4 pad besig was, is Charl Visser in kennis gestel dat daar 28 beeste en 4 skape gesteel is op die buurplaas.
Charl het hul protospan geaktiveer. Die drade was op 4 plekke geknip en vee is verwyder. Ons het begin spoor vat. Om ongeveer 23:20 is vee gevind in die veld nie ver van waar hulle gesteel is nie. Die eienaar het hulle kom uitken en vee is terug gejaag na regmatige eienaar se grond.
BAIE DANKIE
Charl Visser NCA NW Reaksie/RLD en Buffel Sekuriteit.
Willie Human NCA NW Reaksie & K9
Boet & Boela Vermaak NCA NW Reaksie & K9
Reg en Tanya Wagner NCA NW Reaksie
Jurie Robberts NCA NW Reaksie/SERA
Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF
Marius Pieterse NCA NW Reaksie
Johan & Wian Wannenberg NCA NW Reaksie
Hennie Snr & Jnr Van Staden (Eienaar)