GP Reaksie NCA
6/12/2022
Vermiste persoon
Persoon is as vermis aangemeld in Upington, Noord Kaap deur naasbestaandes.
Plakkaat met nodige inligting is gemaak van vermiste persoon.
NCA GP Reaksie Vanderbijlpark het saak hanteer en opgelos. Geen verdere inligting is beskikbaar.
Naasbestaandes is gekontak en op hoogte gebring met bevinding.
Dankie vir almal wat betrokke was met die soektog.