GP Reaksie NCA
24/11/2022.
15H27
Verwaarlose honde

Informasie is deurgegee oor honde wat ondervoed is.

Net ‘n lasbrief van die Hof is agt honde verwyder. Die operasie was ‘n sukses.

Baie dankie aan almal betrokke:

SAPS
SAPS Search and Rescue
SPCA Rand West
National Crime Assist (NCA) GP Reaksie