NW Reaksie NCA
Koster
12 Nov 2021
NCA reageer op n telefoon oproep van mense op ‘n plaas buite Koster in verband met n voorval van ‘n man, wat ‘n voertuig gevat is sonder toestemming. ‘n Beskermingsbevel is ook teenoor die man uitgereik.
SAAK nr 28/11/2021
Koster GPF en NCA NW Koster Reaksie lede, NCA NW Rietvlei Reaksie lede, sowel as Kortfontein Plaaswag lede wat op Patrollie was, lewer bystand. Moedwil Beheer kamer was ook betrokke.
Inligting is ontvang op 16/11/2021, dat die voertuig weer op pad is en die moontlike eindbestemming van die voertuig se reistog is meegedeel. Insamewerking met SAPD is sleutel paaie toe gemaak. SAPD het die verdagte in hegtenis geneem en lede het die voertuig tot by die Polisiestasie vervoer. Van daar af het ons af gestaan Polisie is verder besig met die Saak.
Ons wil net dankie se met almal se hulp wat ons gehad het.
NCA NW Koster Reaksie
Koster GPF
Moedwil Beheerkamer
NCA NW Rustenburg
SAPD
Kortfontein Plaaswag