4. Vragmotor knipmes op die N12, Westonia, Gauteng

06/01/21
15:25

Het op CPF Emergency Responce groep ‘n nood boodskap ontvang van ‘n motor ongeluk op die N12 rigting Westonaria. Is uit na toneel. Trok het geknipmes en Nissan bakkie getref. Geen beserings. Bakkie is ingesleep. Verkeer, Ambulanse en SAPD was op toneel.

BAIE DANKIE
Corlia Janse Van Vuuren, NCA GP Reaksie
Verkeer, Ambulans dienste en SAPD

 

 

Scroll to Top