4. Vuur word vinnig geblus, Krugersdorp, Gauteng

21 Junie 2022
23:53

Die DA Voorsitter het NCA GP Reaksie Krugersdorp gekontak rakende informasie ontvang van ‘n brand in Kenmare Uitbreiding 4, Krugersdorp.
Op pad na die toneel was die veldbrand van ver af reeds sigbaar. Kontak is gemaak met mense op toneel. Een voertuig van Mogale Response Service en DMS Security is op toneel gekry, DMS het die toneel verlaat.  Backup Security het ook by ons aangesluit om bystand te verleen en die vuur is kort voor lank geblus.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie
Mogale Response Service
DMS Security
Backup Security

Scroll to Top