GP Reaksie NCA
Woensdag 31/05/2023
Skote is gehoor en bystand is gevra van waar die skote gevuur is.
18h59 Reageer na toneel. NCA arriveer 19h01 eerste op toneel.
Die eerste toneel was in Quellarie str naaste hoek Muizenberg st in Witpoortjie.
Die insident waar eerste opgedaag het was op Corlette en Stumke in Witpoortjie.
Die volgende wat op toneel was is as volg:
SAPD
JMPD K9
HELP 24 SECURITY
NATIONAL CRIME ASSIST
EC SECURITY
ADT SECURITY
DMS SECURITY
CRS SECURITY
WITPOORTJIE BUURTWAG
7 verdagtes is gevang waarvan een noodlottig gewond is en ander verdagte is weg op voet.
21 Verdagtes het gepoog om Shoprite in Kagiso te roof.