NCA GP/NW Reaksie
2 November 2022

n Kaping is op die N12 Deelkraal grondpad aangemeld. Isuzu NPR 400 5T trokkie.  Die slagoffers  was op die N12 toe ‘n voertuig vir hulle gewys het om af te trek.
Die slagoffers is afgetrek en deur 2 kapers gekaap.
Die bestuurder en sy passasier is agter die trokkie ingegooi en die kapers het verder met die trokkie gery tot op die Deelkraal grondpad.
Daar is ‘n bedrag geld uit die trokkie se kluis gesteel.
‘n NCA Reaksie lid het op hulle afgekom. Die kapers het op die vlug geslaan. Die drywer en sy passasier is ongedeerd agter uit die trokkie gehaal.
Ongelukkig geen arrestasies gemaak nie.

Wedela SAPD en Fochville SAPD was op toneel

Dankie vir almal se vinnige reaksie.