Positiewe arresstasie, Wes Rand, Gauteng

GP Reaksie NCA
13/12/2022
Patrollie West Village

Pad patrollie is gehou deur West Village

Tydens patrollie is daar op n Toyota Hilux afgekom wat besig was om onwettige myners Mitraal te laai.

Een verdagte is vasgetrek en die Kaptein is gebel om vir bystand gevra.
SAPD het opgedaag na paar minute en die verdagte is gearresteer, die voertuig met 30 sakke is ingeboek.

Onwettige myn in Wesrand is n groot probleem.

Baie dankie aan almal betrokke.

Scroll to Top