13/02/2021
Om 21:10 in Kruger straat het ‘n bus onklaar geraak en dwars oor die pad gestaan. Dawie het kontak gemaak met die drywer en het NCA GP Reaksie gevra om metro te ontbied na die toneel. Metro het om 22:00 af gestaan. MB Nood dienste het die bus uit die pad verwyder.
BAIE DANKIE
Dawie Prollius NCA GP Reaksie
Metro en MB Nooddienste