GP Reaksie NCA
28/08/2022

Oproep ontvang vir hulp in Buurt waar inwoners besig is om die buurt skoon te maak

Daar is hawelose mense wat in die veld bly en geweldadig is
Op toneel het ons inbeweeg en n tent gekry waar daar dwelms en gereedskap is met gebruikte naalde
Die tent is afgebreek en alles uit die veld verwyder

Die gemeenskap het ingespring en al die bome en gras gesny om beter visie vir almal te gee en meer veilig te voel

Die dwelms en gereedskap is ingehandig

Baie dankie vir almal betrokke en hulp